Kwadraties integreerbare funksie

'n Kwadraties integreerbare of vierkantintegreerbare funksie is in wiskunde 'n reële of komplekse meetbare funksie waarvan die integraal van die vierkant van die absolute waarde eindig is. Dus, indien

dan is kwadraties integreerbaar op die reële lyn, . 'n Mens mag ook praat van kwadratiese integreerbaarheid oor 'n geslote interval, soos byvoorbeeld .[1]

  1. G. Sansone (1991). Orthogonal Functions. Dover Publications. p. 1-2. ISBN 978-0-486-66730-0.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search